Lühl-Delgado-egpaar hoor môre oor Yona

Phillip Lühl en sy man Guillermo Delgado sal môre uitspraak in hulle aansoek om burgerskap vir hulle seun Yona aanhoor. Die egpaar het onlangs die nuus gehaal nie net met Yona se saak nie maar ook die tweeling dogters wat in Suid-Afrika deur middel van ‘n surrogaat gebore is en eers toegang tot Namibië geweier is. Hulle regsverteenwoordiger Uno Katjipuka, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *