Mynbou-ekspo oortref verwagtinge
Die 11de uitgawe van die Mynbou-ekspo en -konferensie in Windhoek was ‘n oorweldigende sukses. Vanjaar se byeenkoms het saamgeval met ‘n verbeterde vooruitsig vir die mynbedryf, ondersteun deur ‘n lewendige mineraal-kommoditeitsmark. Die bedryf geniet ook ‘n vinnige bedryfsomgewing wat ontwikkel met vinnige tegnologiese vooruitgang wat in die mynbousektor gemaak word. Veston Malango, die uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese van Namibië, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.