Soldate in Zambië voor verkiesing ontplooiAugust 2, 2021

Zambiese President Edgar Lungu het soldate ontplooi om geweld in die aanloop tot die verkiesing op 12 Augustus hok te slaan ná ondersteuners van die regerende Patriotic Front en die opposisie, United Party for National Development slaags geraak het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *