Zuma moet skorsing aanvaar – kennerJuly 30, 2024

Die politieke ontleder Ongama Mtimka raai voormalige president Jacob Zuma aan om sy uitsetting uit die ANC te aanvaar. Die party se nasionale tugkomitee het hom skuldig bevind aan wanoptrede. Zuma, wat ‘n veldtog gevoer het teen die ANC met die MK-party, het 21 dae om te appelleer. Mtimka moedig Zuma aan om nie appèl aan te teken nie: