Seun, 17, steek twee kinders dood, beseer negeJuly 30, 2024


ʼn Sewentienjarige seun is gearresteer op aanklagte van moord en poging tot moord ná ʼn dodelike aanval in Southport, Engeland. Twee kinders is dood en nege beseer in ʼn mesaanval by ʼn dansklas. Hoofkonstabel Serena Kennedy sê die aanval word in hierdie stadium nie as ʼn terreurdaad beskou nie en hulle soek geen ander verdagtes nie: