Olie ervaar nie opwaartse druk op die oomblik nie
Terwyl spanning in die Midde-Ooste blyk om geen impak op die olieprys, wat normaalweg uiters kriewelrig is, te hê nie. Na die naweek se Hezbollah-Israel spanning na ‘n aanval in die Golanhoogte is Brent steeds onder 81 Amerikaanse dollar ‘n vat en het inteendeel met meer as 5 persent in die afgelope week gedaal. Die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper sê daar is afwaarste druk op die kommoditeit.