Nuwe markte moet ondersoek word om beleggings te diversifiseer
Namibië lok beleggings vanuit talle lande maar, die vloei is oorheersend in ‘n paar sektore wat mynbou, kleinhandel, bankwese, en nou olie, oorheers. Meer is nodig. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê nuwe markte, veral die in die vasteland, moet ondersoek en oopgemaak word.