Swakara pronk by opening van Spele in Parys

Swakara kry ‘n beurt by die openingseremonie van die Olimpiese Spele vanaand in Parys. Namibië se twee vlagdraers, fietsryers Vera Looser en Alex Miller sal vanaand ekslusiewe en spesiaal ontwerpte Swakara-uitrustings dra. Jaco van Zyl, bestuurder by Swakara het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.