Eiendomsreg en -beskerming in van kritieke belang vir landbou
TLU SA sê sosialistiese retoriek, onhaalbare verwagtings en rasgedrewe wetgewing vir privaat eiendom het die ekonomie en die landbousektor ernstig ondermyn. Die landbou-organisasie het die Handves vir die Beskerming van Privaat Eiendomsreg bekendgestel. TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê individue en maatskaplike instellings moet saamstaan teen enigiets wat privaat eiendom bedreig: