Almal van VBS-skandaal moet vervolg word
Die algemene werkersvakbond Giwusa in die buurland eis die vinnige inhegtenisneming van al die mense wat willens en wetens deelgeneem het aan die skaamtelose plundering van die VBS-bank en gesteel het van armes. Die woordvoerder van Giwusa Koketso Phasha sê die uitgelekte beëdigde verklaring van die bank se voormalige voorsitter, Tshifhiwa Matodzi, betrek baie mense wat nie aanspreeklik gehou is nie. Phasha sê die plunderaars het ten doel gehad om die bank ineen te laat stort: