Plant jou winter gewasseApril 8, 2021
Kleinskaalse en stedelike boere word aangemoedig om winter-gewasse te verbou in ‘n poging om voedselsekerheid te verstek. Gilbert Mulonda, die Bestuurder vir Akkerbou en Tuinbou by die Namibiese Akkerbouraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…