Koalisiekoppies en Tequila vir ‘n strepie

Die meeste van Suid-Afrika se mense is besig om te stem en daar is niks so lekker soos ‘n gratis oliebol en koffie van bekende restaurante om jou vir jou patriotisme te bedank nie. Daar word gratis koffee aangebied wat hulle “koalisiekoppies” noem, en sê demokrasie smaak nou verruklik. Vir die soettand is daar versuikerde oliebolle aan mense wie se duime met ink gemerk is, terwyl ‘n Meksikaanse restaurant in Bryanston ‘n gratis skeut tequila aanbied.