Droogte het reuse-impak op Hardap-streek
Die droogte is ‘n groot probleem en dinge gaan nie gou verbeter nie. Boere regoor die land en veral in sekere streke sukkel om by te hou met produksie en om hul vee en gewasse aan die lewe te hou. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die goewerneur van die Hardap-streek, Salomon April wat die situasie daar uiteensit.