Gibeon-gebied blyk om stropery, veediefstal onder beheer te hê

Daar is uiteindelik goeie nuus in verband met stropery en veediefstal. Owerhede het onlangs melding gemaak van samewerking van die gemeenskap wanneer die misdadigers hulle gesteelde vleis verkoop en die boodskap het blykbaar die Gibeon-gemeenskap bereik. Christiaan Swartbooi, van die nedersetting se operasionele komitee teen veediefstal sê daar is vanjaar baie groot sukses behaal…