SA-sewesspan is geesdriftig vir Maandag

Die hulpafrigter van die Springbok-sewesspan, Renfred Dazel, sê die gebrek aan veldoefening vir meer as ‘n week, het nie die spelers se geesdrif gedemp nie. Die span het gister na die Japanse hoofstad vertrek na drie dae van voorbereiding in Kagoshima. Die span moes volgens Covid-19-protokolle in Tokio egter in twee groepe verdeel nadat die afrigter Neil Powell positief vir die virus getoets het. Dazel sê hulle fokus nou op die eerste wedstryd teen Ierland, wat Maandag gespeel word: