IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe

Die Extractive Industries Transparency Initiative is ‘n globale standaard wat daarop gemik is om die oop en verantwoordbare bestuur van olie, gas en minerale hulpbronne te bevorder. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou vandag saam met die inisiatief ‘n seminaar oor deursigtigheid vir die bedryf in die land. Gilbert Makore van die inisiatief het Namcor en sy uitdagings uitgelig as ‘n brandpunt.