Blinken sê hulle werk hard aan skietstilstand in Gaza

Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad gaan vandag stem oor ʼn resolusie wat ʼn onmiddellike skietstilstand tussen Israel en Hamas eis en dat alle gyselaars in Gaza vrygelaat word. Amerika het drie VN-skietstilstandresolusies geveto. Blinken sê die resolusie is ʼn geleentheid vir die raad om met een stem te praat om die diplomasie op grondvlak te ondersteun en druk op Hamas te plaas om die ooreenkoms op die tafel te aanvaar: