Opperhoof van die Ovaherero advokaat Vekuii Rukoro sal môre ter ruste gelê word
Die opperhoof van die Ovaherero advokaat Vekuii Rukoro sal môre ter ruste gelê word in Okahandja. Die waarnemende opperhoof van die volk, Vepuira Kapuuo, het vroeër sy kommer uitgespreek oor ‘n moontlike oortreding van Covid-maatreëls soos Yanna Smith berig.