Dogter neem wraak op haar ma oor troue

’n Vrou sê dat sy op ‘n 13-jarige ouderdom nie na haar ma se troue genooi was nie, en daarom het sy besluit om ook nie haar ma na haar troue te nooi nie.

Sewe jaar gelede het sy uitgevind haar ma gaan trou. Haar ma het vir haar gesê sy kan een van die blommemeisies by die troue wees. Kort daarna het haar ma gesê hulle kan nie meer die troue bywoon nie, en hulle het ten tye van die troue by ‘n oppasser gebly. ‘n Jaar later het die dogter ontdek dat sy en haar broer (nou 21) nie genooi was nie omdat hulle glo “te jonk” was.

‘n Paar jaar later het die dogter, wat anoniem wou bly, besluit om wraak te neem op haar ma toe sy ook sou trou.

Nadat haar ma uitgevind het haar dogter gaan trou en sy het nie ‘n uitnodiging gekry nie, het hulle voor die troue groot stry gekry en praat nou nie meer met mekaar nie. Na haar plasing, het ‘n magdom ondersteunende boodskape ingestroom oor haar besluit. Is hoe sy jy opgetreë het kleinlik of nie?

Foto: Freepik