Kiëf sluit sy pypleiding vir Russiese gasJanuary 1, 2025

Kiëf se weiering om ‘n gasvervoerooreenkoms met Moskou te verleng het die Russiese maatskappy Gazprom gedwing om gasvervoer na Europa vanoggend te staak. Die vyfjaar-ooreenkoms het Dinsdag tot ‘n einde gekom en die Oekraïne weier om dit te hernu. Russiese gas maak ongeveer 8 persent van Europese gasverbruik uit en die EU sê dit kan opgevul word met ander bronne maar, Rusland sal ongeveer 5 miljard Amerikaanse dollar per jaar verloor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *