Gaza: Onderhandelings is enigste oplossing

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê baie werk is nodig om die gaping tussen Israel en Hamas te oorbrug. Amptenare van die militante groep het reageer op ‘n skietstilstand-voorstel waarvolgens gyselaars is drie fases vrygelaat sal word, ‘n aanvanklike 45-dae skietstilstand en die volledige onttrekking van Israelse magte uit Gaza. Blinken sê hulle beskou steeds onderhandelinge as die beste oplossing om vrede in Israel en Gaza te bereik: