GOOD sê Kaapse polisie misluk

Die GOOD Party in die Wes-Kaap doen ‘n oproep vir beter professionele polisiëring in gemeenskappe regoor die provinsie. Dit volg nadat ‘n 12-jarige meisie in kruisvuur tussen strydende bendes voor die Ieglaasi Nieyah-laerskool in Mitchells Plain doodgeskiet is terwyl sy vir skoolvervoer gewag het. Jonathan Cupido van GOOD sê die stryd teen misdaad is ‘n verlore stryd vir die mense wat aan stuur van sake is: