Slim vang sy baas?

‘n Man in Brittanje is in ‘n video-spoedlokval betrap en het later ‘n kaartjie vir £110 (N$2 600) en ‘n foto van sy motor in die pos ontvang.  In plaas van betaling het hy ‘n foto van £110 aan die polisiedepartement gestuur.  Etlike dae later het die man ‘n brief van die polisie ontvang wat nog ‘n foto bevat – van boeie.