SA se aansoek in Den Haag is geskiedkundig

Die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die Reg op Gesondheid, Tlaleng Mofokeng, sê Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel voor die Internasionale Geregshof het uiting gegee aan die stem en die morele gesag van die globale suidelike lande. Suid-Afrika het Donderdag sy mondelinge betoog gelewer, en sy standpunt beklemtoon teen Israel se optrede in Gaza. Israel het Vrydag reageer met sy betoog teen Suid-Afrika se standpunt. Mofokeng het Suid-Afrika se stap as geskiedkundig beskryf: