‘Mylpaal’ ooreenkoms by COP28 bereik

Verteenwoordigers van amper 200 lande het by COP28 ooreengekom om die verbruik van fossielbrandstowwe te verminder om die ergste impak van klimaatsverandering aan te spreek. Daar word gemeen dit is ‘n mylpaal behaal is en beteken die begin van die einde vir olie. Dit is ook ‘n belangrike boodskap aan beleggers en beleidsmakers. Dit was moeilik, veral met druk van Opul en sy lede, om die spesifieke bepaling met sy bewoording in die ooreenkoms in te sluit en volgens klimaataktiviste soos Amerikaner Al Gore, is dit beduidend van hoeveel mag sogenaamde petro-state nog het.