“Rockstar” is nou Dolly Parton se beste rock-album ooit

Die musiek legende se 49-ste solo-album wat sy op 17 November vrygestel het, het beland in posisie nommer 3 op die Billboard 200 se trefferlys. Op die album van 30 snitte verskyn gas-kunstenaars soos Miley Cyrus, Elton John, Paul McCartney, Ringo Starr en Stevie Nicks.

Fotos verskaf: RON JENKINS/RICHARD RODRIGUEZ/GETTY