“Kuddelmuddel”die mooiste Duitse woord

Volgens ‘n wêreldwye opname is “Kuddelmuddel” (wat iets soos “hodgepodge beteken) die mooiste Duitse woord. Die tydskrif “Deutsch perfekt” het inheemse Duitse sprekers en Duitse studente in 125 lande gevra. Ander gunstelinge was “Fingerspitzengefühl”, “Augenweide” en “Vergissmeinnicht”. Wat is jou gunsteling woord?

Foto: Verskaf