Miljarde gemors op die huur van toilette in Gauteng
Die DA sê Gautengse munisipaliteite het die afgelope vyf jaar 3,3 miljard Suid-Afrikaanse rand bestee om chemiese toilette te huur eerder as om inwoners te voorsien van waardige behuising met behoorlike toilette. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, sê Ekurhuleni het die meeste geld aan chemiese toilette bestee, gevolg deur die Stad Johannesburg en Mogale City. ʼn DA-woordvoerder, Dorianne Arendse, sê hierdie geld kon gebruik word om die lewensomstandighede van inwoners in plakkerskampe te verbeter: