B2Gold begin produksie afskaal

B2Gold het in 2011 aangekondig hy gaan toemaak en is tans besig om geleidelik produksie te begin afskaal. Die myn se algemene bestuurder, Eric Barnard, het die inligting en meer gedeel by ‘n mediabespreking in die hoofstad. Die myn sal sy afskaling in 2024 begin met die toemaak van een van sy skagte.

Die geleidelike afskaling van personeel sal ook ‘n ooglopende realiteit vir die maatskappy wees. Barnard verduidelik.