Voorspellings vir styging in brandstofprys verkeerd
Berigte lui dat Suid-Afrika in ‘n penarie is as dit kom by die buurland se brandstofprys met voorspellings van ‘n verhoging wat op sy beurt inflasie, ook plaaslik sal beïnvloed as gevolg van vragvervoer. Ekonome meen die huidige prys van ru-olie reflekteer dat die oorlog in die Midde-Ooste onder beheer is maar dit is nie. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper wat nie saam stem nie en inteendeel, sê dat daar moontlik ‘n verlaging in die brandstofprys sowel as inflasie kan wees. Hy verduidelik.