SA se burgerskap, immigrasie en vlugteling wette moet aangepas word
Die buurland se minister van binnelandse sake , Aaron Motsoaledi, sê die regering moet die Wet op Burgerskap, die Wet op Vlugtelinge en die Immigrasie-wet heeltemal herskryf om die nuwe uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, die hoof te bied. Motsoaledi het die land oor die afkondiging van die witskrif oor burgerskap, immigrasie en vlugtelingbeskerming in Pretoria toegespreek. Die minister sê die departement het onoorkombare struikelblokke met die implementering van die drie stukke wetgewing ervaar: