Regulering van pluimvee word verwelkom
Die byvoeging van hoenders, en vark, deur landbouminister Calle Schlettwein, tot die lys van voorgeskrewe diere onder die land se regulasies vir diere-identifikasie word verwelkom. Schlettwein het onlangs aangekondig dat regulasies in verband met hoenders aangepas sal word, so ook vir varke. Volgens Wallie Roux ‘n plaaslike landbou kenner is dit goeie nuus en bring beter beheer oor die landboubedryf. Hy verduidelik.