DA lê internasionaal klagte teen ANC
Die DA het ‘n klag by die EU se Handelskommissaris, Valdis Dombrovskis, en die VK se minister van Buitelandse Sake van die departement van Besigheid en Handel, Kemi Badenoch, ingedien oor wat hy beskryf as rassekwotas wat werksgeleenthede nekomdraai. Die party het onthul die ANC het ‘n nuwe stel kwotas ingestel wat die ekonomie verder sal vernietig. Noko Masipa van die DA sê die jongste kwotas teiken landbou-uitvoer-ondernemings deur dit onwettig te maak vir boere en besighede wat nie aan streng ras-gebaseerde swartbemagtigingskwotas voldoen nie: