Vervalle padinfrastruktuur raak uitdaging in SA

Die onlangse Webfleet-padveiligheidsverslag in Suid-Afrika beklemtoon die infrastruktuur-agteruitgang in Suid-Afrika met kommersiële vervoermaatskappye wat aantoon verslegtende paaie is ‘n hooffaktor by ongelukke. Van die ander redes wat beklemtoon word is bestuurdermoegheid en voertuigonderhoud. Justin Manson van Webfleet sê vloot-eienaars kla oor onderhoudskwessies: