Wêreldbeker vorder goed, laaste groepswedstryde vandag
Die laaste drie Wêreldbeker-groepwedstryde vind vandag plaas en net een kan ʼn invloed op die halfeindstryde hê. Australië het reeds gekwalifiseer en speel tans teen Bangladesj, terwyl Pakistan Engeland later vandag moet klop om ʼn kans te staan om te kwalifiseer. Môre kom die gashere, Indië, wat boaan die punteleer is, teen Nederland te staan, wat daarna huiswaarts keer. Die Engelse kolwer, Dawid Malan, sê hoewel die verdedigende kampioen nie die groepfase oorleef het nie, is hy ingenome met sy eie vertoning: