’n Labrador is die trotse voog van nege eendjies.

’n Labrador het die trotse voog van nege eendjies geword nadat hul ma verdwyn het.

Die 10-jarige hond met die naam Fred het die rol as “pa” vir die babavoëltjies by Mountfitchet Castle, ‘n toeriste-aantreklikheid naby Stansted-lughawe in Essex, aanvaar.

Personeel het bekommerd geraak toe hulle opmerk hoe die eendjies sonder hul ma rond waggel, maar het sedertdien pelle geword met Fred, wat hulle sedertdien oppas.

Die oulike eendjies volg selfs hul nuwe hondebeskermer in die kasteelgrag vir ‘n swem.

‘n Woordvoerder van Mountfitchet Castle het aan die media gesê: “Fred, ons inwonende hond, het die uitdaging aangepak toe nege klein eendjies wees gelaat is.

Foto: Standard