Begroting is net vir die elite – EFF

Die EFF het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermynbegroting as ‘n begroting vir die elite beskryf en gesê dit is roekeloos, irrasioneel en nie indrukwekkend nie. Die EFF se adjunkpresident, Floyd Shivambu, sê die begroting is ‘n duidelike en konkrete aanduiding dat fiskale beleid onder die ANC-regering gerig is op die onthoofding van die staat en strategiese bates. Hy sê die begroting het nie gekyk na die belange en verwagtinge van Suid-Afrikaners nie: