Huishoudelike besteding daal sedert piek in 2016

Cirrus-ekonoom Rowland Brown sê huishoudings verkeer onder erge druk. Hy sy daar is sedert 2016 se piek, ‘n skerp daling in besteding en huishoudings koop net die nodige, basiese goedere omdat daar nie besteebare inkomste is nie.