Sonvlek-siklus raak die klimaat

Almal wag vir reën te midde van ‘n hittegolf van mense lam lê maar die bekende weerkenner en meteoroloog Johan van den Berg sê die sonvlek-siklus, ook bekend as die Gleissberg-siklus, beïnvloed klimaat.

Van den Berg sê ons kom aan die einde van die siklus waar sonvlekke verminder en droogte toestande bring.