Brandstofprys is onveranderd vir November

Die ministerie van myne en energie het ‘n onderverhaling van tussen 23 en 33 sent per liter op die twee grade van diesel aangeteken maar, ‘n oorverhaling van 148 sent ‘n liter op petrol. Na die hoë onderverhalings wat in September aangeteken is en die gunstige olieprys, is die brandstofprys vir November onveranderd. Salome Nghoshi, petroleum-ekonoom by die ministerie het meer oor die besluit.