Transitoroof: Lesufi bereid om kontantloos te gaan
Die Gauteng se regering sê hy is gewillig om kontantloos te werk om transitorooftogte te bekamp. Premier Panyaza Lesufi sê te veel geld sirkuleer in die provinsie en dit lei tot rooftogte en aanvalle op kitsbanke. Lesufi sê die provinsie hou ʼn Cashless Indaba om saam met alle rolspelers oplossings te soek: