Saftu en Ramaphosa vergader oor begroting

Saftu en georganiseerde arbeid, ontmoet vir president Cyril Ramaphosa vanmiddag in Pretoria tot agt-uur vanaand. Die ontmoeting het ten doel om die heersende fiskale uitdagings te bespreek wat gebruik word om die fiskale besparing wat die Nasionale Tesourie oplê, te regverdig. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die vergadering, wat ses dae voor die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring plaasvind, sal waarskynlik nie die besluite in die begroting beïnvloed nie: