Kenner praat oor die reuse-selfmoord uitdaging wat woed

Daar word baie gesê en geskryf oor Namibië se uiters hoë selfmoord getalle, meer as 1 500 tussen April 2020 en Maart 2023, maar oor die algemeen, het die publiek geen idee waarmee maatskaplike werkers en aktiviste te doen kry nie. Die No to GBV-groep het die naweek talle verslae oor poging tot selfmoord, kommer oor selfmoord en selfmoord ervaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Zack Itodo, die stigter van die groep gesels oor die uitdaging.