Justin dwing Britney om baba te aborteer

Britney Spears vertel in haar memoires wat sy onlangs uitgereik het dat sy ‘n aborsie gehad het om ‘n swangerskap deur mede-popster Justin Timberlake te beëindig terwyl die twee in die laat 1990’s en vroeë 2000’s uitgegaan het. Spears (41) het in haar memoir, “The Woman in Me,” onthou dat die swangerskap “‘n verrassing was”, maar sy wou die baba hê en het uiteindelik ingestem tot ‘n aborsie op Timberlake se aandrang.

Foto: CNN