Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente
Meatco het in ‘n verklaring meer besonderhede bekend gemaak oor die berigte 350 miljoen Namibiese dollar wat hy aan produsente skuld, vir rondom 90 dae. Dit is nie die eerste keer dat Meatco miljoene aan boere skuld nie, soos Yanna Smith verduidelik.