SA het keerpunt op beurtkrag bereik – Ramaphosa

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die land het beslis ʼn keerpunt bereik wat beurtkrag betref. Hy sê die vlakke en gereelde voorkoms van beurtkrag sal na verwagting in die vierde kwartaal verbeter. Ramaphosa sê die bekendstelling van die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering in die Parlement is ʼn mylpaal in die hervorming van die elektrisiteitsektor: