Shell V-Power Rally word net beter!

Die 2023 Shell V-Power Rally vind komende naweek in Windhoek plaas en beloof om weer vir groot opwinding onder motorsport entoesiaste te sorg. Die tydren, wat deur Redline Motorklub aangebied word, het 12 trajekte, insluitend ‘n Super-Spesiale trajek, wat volkgens die organiseerders uiters toeskouer-vriendelik sal wees. Hierdie keer net beter, groter en harder, soos Francois Lottering uitgevind het.