Israel ontplooi magte by grens met Iran

Vrese vir ‘n eskalering van geweld in die Midde-Ooste brei uit na verskeie skietvoorvalle op die grens tussen Libanon en Israel aangemeld is. Die Israelse weermag het reeds troepe ontplooi en burgerlikes opdrag gegee om die gebied te verlaat. Luitenant kolonel Peter Lerner van die Israelse weermag het me die media gepraat.