Studentelenings: Kontrakte moet teen 15 Oktober geteken wees

Begunstigdes van die Namibiese studente hulpfonds moet hul kontrakte onderteken en indien teen 15 Oktober. Die fonds sê die 2023-toekenningsproses sal op 31 Oktober sluit, vir hom om voorsiening te begin maak vir die aanvang van die 2024-aansoekproses vir finansiële bystand. Kennedy Kandume, NSFAF se hoof uitvoerende beampte, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en deel meer.