Reuse-kraan vervang Navachab se reuse-meul

Navachab-goudmyn se balmeul wat hy gebruik om erts te verfyn, het sy lewensduur bereik en dus het Concord Cranes sy Liebherr LG 1750 kruipkraan met sy kenmerkende verweefde struktuur in sy arms, ingebring. Die meul, wat 230 ton weeg, moet uitgelig word en vervang word met ‘n nuwe een. Die spesifieke kraan kan 750 ton lig en 360-grade rondbeweeg. Kosmos 94.1 Nuus het met Francois Smith, direkteur van operasies by Concord gesels.

En wanneer die nuwe meul in plek is?